SHANA DE VILLIERS

 
https://shanadevilliers.kabkfinearts.nl:443/files/gimgs/th-13_Screenshot 2020-05-12 at 12_15_21.png
 
 
https://shanadevilliers.kabkfinearts.nl:443/files/gimgs/th-13_Screenshot 2020-05-12 at 12_15_02.png
 
 
https://shanadevilliers.kabkfinearts.nl:443/files/gimgs/th-13_shana32.jpg
 

"Op die groen voetpad van die horison ver, om die aarde skat, stap 'n ou man wat 'n oop maan dra in sy hare. Nagtegaal in sy hart, jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat en 'n rug gebuk aan sy jare.

Wat maak hy mammie?

Hy roep die kriekies, hy roep die swart. Stilte wat sing soos die biesies, my hart. En die sterre wat klop tok-tok, liefling. Soos die klein tok-tokkies in hul fyn-ver-kring

Wat is sy naam mammie?

Sy naam is Sjuut, sy naam is Slaap. Meneer vergeet uit die land van vaak. Sy naam is toemaar, hy heet my lam. Toemaar, die donkerman"